Jessica Simpson

Jessica Simpson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessica Ann Simpson
Geboorte 10 Julie 1980 (1980-07-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Simpson (gebore 10 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Dukes of Hazzard (2005), Employee of the Month (2006), Private Valentine: Blonde & Dangerous (2008), en The Love Guru (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search